
Kuns
By Laerskool Welgemoed moedig ons leerders aan om alle vorme van kuns deur middel van verskillende mediums te verken. Ons bied ook in die middae kunsklub aan.
Kontak
Musiek
Sedert verlede jaar het die aantal musiekstudente toegeneem. Die kurrikulum fokus op basiese teorie, tonic sol-fah, met die einddoel om jou eie musiek te kan skryf deur gebruik te maak van verskillende tegnieke.
Kontak