Ouer onderwysers vereniging

Ons PTA is passievol oor ons Blessies en die ouers van Welgemoed Primary.

Kontak

Sanett Uys

084 666 9562| E-POS

nasorg

Die doel van die Welgemoed Primêre Skool Nasorg is om ‘n versorgende en huislike omgewing te bied vir kinders om te speel, hul huiswerk te doen en ontspan.

Kontak

021 913 2104 | e-pos

Blessie Spens

Voel honger? Ons het net die plek vir jou – ONS BLESSIE SPENS waar kwaliteit en gesonde peuselhappies ons prioriteit is.

Kontak

Marika Smith

0824587041 | e-pos

Klerebank

Vir al u tweedehandse klerebehoeftes, besoek asseblief ons Klerebank.

Kontak

Cindi van Tonder

084 584 0763

JAM

JAM (Jesus en my … ons JAM!) Is die primêre Christelike organisasie van Welgemoed en is geaffilieer by die UCSA (United Christian Student Assosiation) – oftewel die VCSV (Verenigde Christen Studente Vereniging).

JAM poog om kinders aan te moedig om Jesus lief te hê, om gefassineer te wees deur wie Jesus is, wat Hy gedoen het en hoe Sy lewe ons en ander se lewens deur JAM kan beïnvloed; Om Blesse te wees wat geseën is om ‘n seën te wees!

Kontak

082 884 4498