Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde)
Lewensvaardighede (Persoonlike en Sosiale Ontwikkeling, Fisiese beweging en Kreatiewe Kunste)
isiXhosa (graad 4)
HANDBOEKE
Handboeke word vir al die vakke gebruik en word deur die skool voorsien.
EVALUERING
Streng volgens die vereistes van die KABV-dokumente.
Deurlopende assessering en evaluering van leerders se vordering vind plaas sowel as ‘n formele toetsreeks nader aan die einde van elke kwartaal. Sodoende word gereelde studiemetodes by leerders ingeskerp en bevorder.
‘n Rapport word uitgereik aan die einde van elke kwartaal. Ouer-opvoeder geleenthede word aan die begin van elke kwartaal geskeduleer.
E-LEER
Interaktiewe witborde in graad 1
Mimeo-borde in graad 2 tot 4
Projektors in graad 5 tot 7
e-Blessie portaal vir akademiese gebruik tydens afstandsonderrig