Hier by Laerskool Welgemoed is ons gefokus om ons leerders vir die onbekende toekoms voor te berei. Ons hoop dat al ons Blessies eendag die skool verlaat met al die nodige gereedskap om die toekoms met oorgawe te takel. Sommige sal verandering wil bring, ander sal die bestaande wil verbeter. Maar ons as opvoeders hoop dat hul die toekoms ingaan met deernis, kennis en baie toekomsdrome in hul gereedskapskissies.
As educators we are frequently reminded that we are honing the skills of our learners for study paths, degrees and vocations that does not even exist currently. Our staff frequently attends courses where they are exposed to the latest technological developments to implement as teaching strategies.
Again, our eyes are fixed on what lies ahead: Giving our learners the skills to make the impossible, possible.
BESTUURSPAN
ONS ADMIN SPAN
BEHEERLIGGAAM | GOVERNING BODY
The purpose of education is to turn mirrors into windows.” Sydney J. Harris